We are happy to annouce that our application to become a member of Proudly South African has been successful. This site has been developed by South Africans for South Africans!
The Authors
Peter en Gerda is 'n man-en-vrouspan van Kaapstad met 'n
passie vir Wiskunde-onderwys. Saam het hulle ongeveer 50 jaar se ondervinding in beide
die klaskamer en via e-leerplatvorms.
Jare gelede het Gerda vier probleemareas met betrekking tot ekstra wiskundeklasse
geïdentifiseer: goeie kwaliteit aanlyn-lesse, bekostigbaarheid, hoe om ekstra lesse in
'n besige skedule in te pas en toeganklikheid vir mense op die platteland.
YouCanDoMaths het bewys dit is 'n effektiewe oplossing vir al vier hierdie probleme. Dit
is 'n gebruikersvriendelike 'een-stop' platvorm wat al die werk vir graad 7 - 12 in die
Suid-Afrikaanse Wiskunde-sillabus (KABV), dek.
In 2013 het Peter by Gerda aangesluit.