News Article


June Exam / Junie-eksamen

access_time Posted on Fri, May 3, 2024 3:25 PM


The June Exams are closer than you think. Here are some tips on how to use YouCanDoMaths to help prepare for the Maths exam.

  •          Find out which sections are going to be examined. Your teacher should supply you with this information.
  •          Set up a study schedule and stick to it. Begin your schedule a few weeks before the exam so that you have time to identify any problem areas. If you are in Grade 12, you also may need to revise Grade 11 sections. Do not try and cram at the last minute.
  •          Identify which YouCanDoMaths Revision Lessons you need to do. These are clearly listed in the menu under Revision Lessons and are designed to revise work you should already have done.
  •          If you are in Grades 10, 11 or 12 and would like further revision exercise, there are also Revision Tests you can do. There are 3 different levels to choose from: easy, medium and difficult.

Good luck with your June Exam preparation!

 

Die Junie-eksamen is nader as wat jy dink. Hier is ‘n paar wenke hoe om YouCanDoMaths te gebruik om jou te help om voor te berei.

  •          Vind uit watter afdelings in die eksamen is. Jou onderwyser sal hierdie inligting vir jou kan gee.
  •         Stel ‘n studie skedule op en hou daarby. Begin jou skedule ‘n paar weke voor die eksamen sodat jy tyd het om probleem areas te indentifiseer. As jy in Graad 12 is, moet jy ook Graad 11 afdelings hersien.  Moet nie alles in die laaste minuut probeer indruk nie.
  •          Besluit watter YouCanDoMaths Hersienningslesse jy moet doen. Hierdie is duidelik in die menu onder Hersienningslesse gelys. Hierdie lesse is ontwerp om werk wat jy reeds gedoen het, te hersien.
  •          As jy in Graad 10, 11 of 12 is en jy wil nog hersienning doen, kan jy ook die Hersienningstoetse doen. Daar is 3 vlakke om van te kies: Maklik, medium en moeilik.

  • Sterkte met jou voorbereiding vir die Junie-eksamen!