News Article


Aanlyn Wiskunde Video Lesse vir Graad 10 Vraestel 1

access_time Posted on Fri, Apr 4, 2025 3:26 PM


YouCanDoMaths bied volledig en maklik-om-te-volg videolesse wat op die KABV Wiskunde kurrikulum vir IEB en NSS skole gebaseer is, aan. Dit dek Graad 7 tot 12, maar hierdie artikel kyk spesifiek na die onderwerpe wat in Graad 10 Vraestel 1 gedoen word. Alle lesse is in Engels en Afrikaans.

 

Getalle wat handel oor Rasionale en Irrasionale getalle, Getallelyne wat Interval Notasie insluit, hoe om ‘n Repeterende Desimale getal as ‘n breuk te skryf en hoe om ‘n Wortelvorm tussen twee Heelgetalle te vind.

Patrone, beide Algemeen en Lineêr.

Algebra wat Produkte, Faktorisering, Algebraïese Breuke, Eksponente, Vergelykings en Ongelykhede insluit.

Grafieke wat die Reguit Lyn, Parabool, Hiperbool en Eksponesiële grafieke insluit.

Funksies wat die belangrikheid konsep van f(x) notasie behandel.

Finansiële Wiskunde wat Enkelvoudige groei, Saamgestelde groei en Wisselkoerse insluit.

Waarskynlikheid wat Venn-diagramme, Boomdiagramme en Tweerigtingtabelle insluit.

 

Saam met die goed gestruktureerde videolesse, sluit ons ook notas en toetse by elke les in, sowel as Hersienings Videos en Toetse vir toets en eksamen voorbereiding.

Besoek ons webwerf om GRATIS DEMOS te doen en om te REGISTREER.